Testimonials
Your passion is inspirational and infectious đ I really had an awesome time and have plans to take this whole experience so much further (I even told Leigh that I felt prouder receiving my certificate yesterday than I did receiving my degree!) If it’s possible for me to feel addicted to the whole experience then I would say that I am!
Doing Core 1 changed my life. I learnt so much about myself and it completely changed my outlook on life. Iâve seen improvement in my own health and that of my family members (which the traditional medical approach hasnât managed to do!).
I would definitely recommend Core 1 to anyone who wants to improve their quality of life.
Desperaat vra ek n spesialis om verdere toetse doen en spesefiek na die niere te kyk (Helene het 3 keer die niere genoem), en bevind dat dit kanker van die niere is. 2 Jaar gelede het Helene ook sy niere opgetel toe Sebastiaan siek was, en die veearts dink dit was die begin van die kanker.
Helene het op my ook gewerk omdat ek heel getraumatiseer was met Sebastiaan se heengaan. Ek was deur die week kalm en in beheer. Ek het nooit gedink ek sal so rustig en byna tevrede voel nie, want Sebastiaan se pyn was geweldig en ek kon dit beleef.
Heidelberg (Kaap)
Thank you for bringing your incredible Core Regeneration Module 1 to Knysna.
It is truly the ‘missing key’ to my work, and the inspiration you carry truly filled me up.
I have already used this method with my first client, one who was booked for reflexology – but arrived feeling so overwhelmed and concerned,(disconnected) that I asked myself, and the answer was that she needed a healing journey NOW, and I remembered Do I Need To Know More!! implanted in my head. THANK YOU It really provides the answer in that everything is everything, and it is as it is, but more importantly, it allows the healer to help the client to see their journey and their connection to the Higher Aspects of themselves. We are all created so awesome!!
I am looking forward to Module 2 very much.
When I received my course outline from you, you stated that: âYou may be committing to the most life-changing experience of your life!!â.
I could not have put it better myself. What an amazing experience!
Your knowledge combined with your passion made this course truly remarkable.
My mind was blown at every turn!
I consider myself very privileged to have been able to complete this course and join the Core Family.
I honestly do not have the words to describe just how profoundly this course has changed me and my outlook on life.
So all I will say is, thank you!
Thank you, Leigh and Helene, for sharing your knowledge with me and guiding me throughout this process.
I cannot wait to sign up for the other Core Regeneration Modules!
Kind regards
Core regeneration is absolutely fascinating. Never before have I loved and respected my body so much. I had no idea there was so much to potentially know about who and what you are. A life-changing experience, for which I shall always be grateful. There was not one question Helene was not able to answer with in-depth knowledge and confidence, and for that I can safely say, she is an expert in this. But her expertise does not come close to her passion for Core, which is contagious. Her love for this ‘magic’ is infectious, which makes the time over three intensive days fly by with much joy.
Baie modaliteite gedoen, baie! Toe ek hoor van âCore Regenerationâ het die naam my onmiddellik geboei. Ek het by myself probeer dink, hoe kan mens jou âcoreâ regenereer? Dit het natuurlik baie verbeeldingsvlugte tot gevolg gehad hoe ons geleer het om die âcoreâ te versterk, is dit iets wat ek sou kon doen? (gesiggestremd)
Groot was my verrassing toe Helene (instruktrise) vir my die uiteensetting van die kursus deurstuur, geen âsit upsâ nie! Nee, net ‘n ongelooflik goed saamgestelde program wat jou (enige een) sal leer om dit wat rĂȘrig saak maak in jou liggaam, te kry om self herstel te laat plaasvind.
Jip, jy het reg gelees, met die maklike metodiek, kan jy in net 3 dae, leer om jouself, gesin, of nog beter jou eie praktyk oop te maak en mense help om hulself gesond te maak. Ek weet wat deur daai brein gaan op die oomblik, âte goed om waar te weesâ Ek gaan dit weer sĂȘ, jy kan sonder enige medikasie, sonder enige aanvullings, sonder enige apparaat, mense help om gesond te maak. Ah, die volgende gedagtes kom by jou op, dit is een van daai kort lekepredikers kursusse waarin jy mense die hande oplĂȘ, nie dat ek hande oplĂȘ afskied nie (ek is ‘n wedergebore Christen wat glo dat gebed enigiets kan vermag) ek praat meer van ons âDoom spuitâ karakters. Nee, ook nie dit nie.
Al gehoor van kennis is mag? Ja, net kennis wat jy gaan leer (of net deur te vra hehe, kan darem nie als weggee gee nie, moet vir die instruktrise ook nog werk los) en jou een hand kan jy wonderwerke verrig.!!!
Ek is af van die punt af, hoe het ek die kursus ervaar. Soos jy alreds gesien het, is ek in vervoering, opgewonde, opnuut aangevuur met nuwe kennis, idees en ‘n klompie mense wat rĂȘrig die ekstra myl sal stap. Hulle is nie geldgierig nie, hulle is nie winsbejag nie, hulle is net gewone mense soos ek en jy, dalk baie meer entoesiasties! Hoekom nie, hulle het ‘n goeie produk, iets wat jou toekoms in Suid Afrika ‘n baie groot hupstoot kan gee.
Soos ek gesĂȘ het ek baie kursusse gedoen, alternatief, konvensionele, het klomp paaie geloop. Baie spyt ek kon nie die kursus eerste doen nie, my lewe sou baaie minder gekompliseerd gewees het!. âCoreâ se praktiese benadering, die leermetodes is so eenvoudig. Ek wil dit eerder anders stel, die baie ingewikkelde sisteem soos dit by ander kursusse gestel word, word hier in âCoreâ so maklik en sonder frilletjies en fraatjies aangebied, dat die oĂ«nskynlike moeilike sisteem, so gou gesnap word, eintlik verstommend!.
Ek het âCoreâ baie geniet, ek was nooit onseker nie, ten spyte van my sig probleem. Die aanbieders is briljant, nooit omgegee om vrae te beantwoord nie, altyd tyd gehad om iemand sĂȘ âstorieâ aan te hoor, altyd tyd gehad vir ‘n grappie. Die ervaringsveld wat met jou gedeel word is nie iets wat oornag bymekaar geskraap is nie. Ek kan getuig!
Ek weet die opstel was baie deurmekaar, maar hoe praat, verkondig, getuig mens sonder om so te brabbel. As jy dit nie oorweeg om die modaliteit te ondersoek nie, dan is jy….. ek soek vir ‘n woord, maar ek sal dit eerder nie sĂȘ nie J
Dankie julle tweetjies is ‘n inspirasie!
â
Die eerste keer wat ek by Helene was vir hulp het ek geweet die Core kursus is ‘n geleentheid wat ek net nie kan laat verby gaan nie. En ek was reg. Die kursus en wat ek daaruit gekry het was elke minuut werd en verseker een van die groot mylpale in my lewe. Wat ek graag uit die kursus wou kry was meer opsies vir die behandeling van diere as wat veeartse tradisioneel geleer word i.e. opsies vir wanneer westerse medisyne nie antwoorde/oplossings kan bied nie. Wat ek gekry het was soveel meer – ek was in stomme verwondering!! “Magic” is nie eers die woord nie, miskien “Spectacular magic”! Die atmosfeer was deurgaans baie gemaklik en ons kon ook oor ander dinge gesels en vrae vra. Die handleiding wat ons ontvang het is duidelik uiteengesit sodat enige iemand dit kan verstaan en gebruik en die tempo waarteen ons daardeur gewerk het was heel gemaklik. Die metode wat ons geleer het om hierdie wonderwerke mee te verrig het my verbaas – ek het myself voorberei vir ‘n ingewikkelde, komplekse metode/s wat my letterlik jare gaan neem om regtig te bemeester. Ek was verkeerd. Dit is so eenvoudig dat enige persoon met die regte bedoelings en gesindheid en ‘n gewilligheid om te leer dit kan doen. Ons het boonop soveel oefen sessies gehad en soveel aanmoediging en positiewe terugvoer gerky terwyl ons die kursus gedoen het dat ek gemaklik voel om met selfvertroue op my eie verder te oefen – en daar word gereeld oefen sessies aangebied na die kursus!! Core1 is ‘n kursus wat ek sal aanbeveel vir elke persoon onder die son – moenie dat hierdie geleentheid jou verby gaan nie!!!!
I would definitely love to do another course.
Much love,
The knowledge shared on these few days is Very comprehensive and Helene and her team are very Passionate To share !!
I was Blown Away By CORE and CORE has changed my life..!!
I found what I was looking for xx đđ
